Modulekode | RFS 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | 'n Capita selecta uit een van die volgende departementele navorsingsvelde: • Omgewingspotensiaal • Behuising en stedelike omgewings • Erfenis en kulturele landskappe. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Argitektuur |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App